News

n Komedie met Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, Ilne Fourie, Neels Coetzee Regie: Gideon Lombard Teks: Ilne Fourie Laerskool Noord is 'n lekkerlag komedie- perfekte manier om die nuwe jaar af ...
Wanneer drie uiteenlopende onderwyseresse ‘n verrassingsafskeidspartytjie vir hul skoolhoof se aftrede beplan, word die personeelkamer van Laerskool Noord behoorlik op horings geneem met idees ...