News

Amazingly versatile, tomato, basil and mozzarella muffins are ideal for breakfast, as a snack with 11 o’clock tea or as a light lunch or supper.
“Corny, boytjie, jy het die veld te vroeg verlaat. Mag jou nalatenskap veilig in ons hande wees,” het die oud-Springbok Bryan ...
Wetstoepassers is slaggereed en genl. Fannie Masemola, nasionale polisiekommissaris, sê hulle sal “geen wetteloosheid duld ...
In ’n volgepakte NG Moedergemeente in Wellington het baie trane gevloei toe familie, geliefdes en die breër Wellingtonse ...
“Hoekom nou? Hoekom so gou? Hoekom terwyl ons kinders nog so klein is?” Dit was die emosionele woorde van Stephaney Hendricks ...
Hulle ken mekaar al 20 jaar lank, maar hul paaie het op die regte tyd gekruis vir ’n vrou om die perfekte skenker van ’n nier ...
China se Qinwen Zheng was Sondag – in haar eerste wedstryd terug op die Phillipe Chatrier-baan waar sy verlede jaar die ...
Zoalize Jansen van Rensburg, Mej. Wêreld Suid-Afrika, hou die land se naam hoog tydens die Mej. Wêreld-kompetisie wat tans in ...
Duisende buitelandse studente aan die Harvard-Universiteit in Amerika is onseker oor hul toekoms aan die universiteit nadat ...
’n Israeliese lugaanval op Gasa het die huis van ’n dokter getref en nege van haar 10 kinders se lewe geëis, volgens die ...
Tussendeur die vreugde dat die Pumas Griekwas ore aangesit het in die eindstryd van die SA Beker-reeks, het Jimmy Stonehouse, ...
Die Hoër Jongenskool Paarl het Saterdag op Brugstraat soete wraak geneem vir sy nederlae die afgelope twee seisoene teen Paul ...