News

GAUTENG - Die polisie doen ’n beroep op vroue om ekstra waaksaam te wees wanneer hulle vreemdelinge aanlyn ontmoet en saam ...
N MAN (42) is in George gearresteer op aanklagtes van ontvoering en verkragting.Dit kom ná ’n 10-jarige meisie in die ...
AS jy gedink het ’n rob kan nie ’n lange gooi op land nie, was jy verkeerd. Dinsdagoggend (vandag) was mense in Sir Lowry’s ...
Shoprite en Checkers nooi braaimasters en boerewors kundiges om hul beste resep in te skryf vir die 33ste jaarlikse ...
DIE klein gemeenskap van Valencia in Addo in die Oos-Kaap is in rou en chaos gedompel na die dood van ’n plaaslike jongman ...
’N KINDERVERKRAGTER van Ceres in die Wes-Kaap is 25 jaar tronk toe gepos. Lank genoeg om oor sy dade te besin, maar beslis nie lank genoeg vir die onreg wat hy ’n kind aangedoen het nie.
DIE lyk van ’n vermeende gangster is Saterdagaand op die dak van ’n huis in Retreat ontdek nadat hy in die bors geskiet is.
’N MENS hoe nie te diep te delf om uit te figure dat misdaad hoogty vier in ’n area soos Delft nie. En nou is daar ...
’N JONGMAN (19) is Sondagaand tydens ’n rooftog by sy huis in Delft doodgeskiet. Na wat verneem word was dié slagoffer se pa, ...
DAAR word binnekort bruilof gehou in die kykNET-sepie Suidooster en die unlucky in love Bianca (gespeel deur Simone Biscombe) ...
KIMBERLEY. - ’n Plaasboer kan ’n stewige boete opgelê word vir die indiensneming van onwettige immigrante. Sewe ander onwettige immigrante is gearresteer toe lede van Operasie Vala Umgodi die ...
DIE polisie in Phillipi ondersoek ’n saak van moord nadat ’n vrou Vrydagoggend in Hanover Park doodgeskiet is. Die voorval ...