News

DIE eerste twee eksamendae vir die Vrystaat se matrieks het glad verloop en leerlinge sê die vraestelle was tot dusver billik. Leerlinge het reeds vraestelle in Engels eerste taal, Engels addisionele ...