News

“Ek het ‘n sielkundige muur getref, my horlosie het gevrek en ek het amper verkeerd gehardloop. Toe bid ek. Skielik bied ‘n man, Surprise, aan om saam te hardloop. Dit was asof my gebede ...
“Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet het; asof al my energie en ‘lus om iets te doen’ net leeg geloop het. Waar ek tevore altyd bedrywig was, het ek gevoel of ek ...
Ongelukkig kan hy nie ‘n mooi horlosie weerstaan nie. Party maak voëlgeluide as die uur slaan, ander speel die Westminster Chimes. Nog ander speel Kersliedere en dan is daar natuurlik die ...
Oor industrieë heen het tariewe en handelsverskuiwings die gebied van abstrakte beleidsdebatte oortref en eksistensiële uitdagings vir besighede van alle groottes geword. Die ekonomiese landskap van ...