Om hul goeie prestasies te vier, het Umoya Energy die top-matrikulante in die Weskus Vrydag 31 Januarie met ’n prysuitdelingsgeleentheid vir uitnemendheid vereer.
Die Hoërskool Vredenburg het sy interhuis-byeenkoms op Woensdag 22 en Donderdag 23 Januarie gehou. Dit was twee dae se groot ...