News

Die 59-jarige Cloete tree af ná meer as drie dekades by die skool, waarvan byna 23 jaar as skoolhoof.
Vier skole in die Moot is selfoonvry vir leerders verklaar. Hoër Tegniese Skool John Vorster, die Gereformeerde Skool Dirk Postma, Hoërskool Oos-Moot en Hoërskool Wonderboom het onlangs ...
Welkom-Gimnasium het in die Lejweleputswa-distrik die beste in die nasionale senior sertifikaateksamen presteer. Dit is die sesde keer in tien jaar dat die skool hierdie prestasie behaal. Die skool is ...
Die Goudveld-Hoërskool in Welkom het ’n verlies van meer as R100 000 gely nadat diewe Saterdagoggend (4/5) by die skool ingebreek het. ’n Aansienlike bedrag geld is uit die kluis gesteel, asook ’n ...
GEORGE NUUS - Die tienjarige Lelitha Jantjies van Pacaltsdorp, wat in September lewensveranderende chirurgie ondergaan het, is vandeesweek met nóg goeie nuus verras. Lelitha is Woensdag 8 November, ...
Die Vrystaatse Departement van Onderwys ondersoek bewerings van rassisme, afknouery en aanranding by die Hoër Tegniese Skool Welkom. Howard Ndaba, departementele woordvoerder, sê ’n video is op ...
Nog 'n SKOOL skietery ... vriende en geliefdes blomme op die grafte van die onskuldige slagoffers in Buffalo, Sandy Hook, Orlando, Las Vegas, Uvalde, Monterey Park plaas ... en nou Nashville. Die lys ...
Welkom-Gimnasium is ook as die beste presterende skool in rekeningkunde vereer. Altesaam 14 van die skool se personeellede is vir uitstaande vakprestasie vereer. Al die bogenoemde eerbewyse is ...
Indien daar enige twyfel in ouers se gemoed was om hulle kinders terug skool ... afstand is die nuwe norm, maar soos enigiets sal dit ‘n rukkie neem om daaraan gewoond te raak. Welkom by die ...
Dan volg die maak van ’n skort en uiteindelik ’n glansryke aandrok op ’n naaimasjien - ’n eerste vir die leerders. “Hulle help verder met die maak van die uniform vir die skool ... en -materiaal is ...
De Bruyn sê die skool sal dus oop bly en nuwe leerlinge wat vir volgende jaar wil registreer, is welkom. Nog ’n vergadering word volgende Donderdag by die skool gehou.
Uitbundige tonele het hulle gister by die Methodist Primary School in Somerset-Wes afgespeel toe die skool sy heel eerste Springbok vereer het. Damian Willemse het twee weke gelede vir die Bokke op ...