News
Eens die man wat in Binnelanders die rol van dwelmsmokkelaar Clint Erasmus vertolk het, sal akteur Phillru van Achterbergh hierdie Vrydag sy buiging as Grotman in Groet die ...
Namibië het beduidende internasionale sukses in die stryd teen kanker behaal.Die land se nasionale kankerregister (NNCR) wat gestig, gefinansier en bedryf word deur ...
Meer as 40% van alle padongelukke wat vanjaar in die Kavango-Wesstreek aangeteken is, het rondloperbeeste behels, het 'n Namibiese polisieverslag wat die naweek vrygestel ...
Meer as 30 onopgeëiste lyke en meer as 200 stilgeboortes lê in staatslykshuise en wag op ‘n waardige begrafnis wat moontlik nooit sal gebeur nie. Wanneer ‘n begrafnis ...
Terwyl die regering se plan vorm aanneem om gratis tersiêre onderwys in 2026 in te stel, het die land se staatsbeheerde universiteite – die Universiteit van Namibië (Unam) ...
Die Motorvoertuigongelukkefonds (MVAF) se senior bestuurder vir die voorkoming van ongelukke en beserings, Ruben Uupindi, sê 77% van voetgangers sterf op die toneel, 22% in ...
Die vertrek van Richwell Lukonga as waarnemende uitvoerende hoof van die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) het ’n web van interne geskille onthul – ...
Meer as agt buurte oraloor Okahandja word steeds geteister deur volgehoue rioolwaterstortings wat nooit ten volle opdroog nie en ernstige kommer onder inwoners oor gesondheid ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results