News

Die departement van Binnelandse Sake sê hy het geen wetlike verpligting om regsverteenwoordiging vir buitelanders te verskaf wat onwettig in Suid-Afrika is nie. Die departement het terugvoering aan ...
Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê klas-aksies teen die departement het die afgelope jaar met 98-persent afgeneem. Schreiber sê ‘n aantal klas-aksies is nog hangend teen die ...
President Cyril Ramaphosa sê hy sien uit na ‘n positiewe vergadering môre met sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump. Ramaphosa het vanmiddag met die media gesels buite die Suid-Afrikaanse ambassade in ...
Die kredietgraderingsagentskap S & P het Suid-Afrika se skuldgradering op onder-beleggingsgraad, dubbel B minus, gehandhaaf. Dit het ook die positiewe vooruitsig onveranderd gelaat. In sy jongste ...
Die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni het nog ses dae tyd om die Solidariteit Beweging om verskoning te vra vir haar bewering dat die beweging vals inligting versprei. Die Solidariteit ...
Die Kwazulu-Natalse polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda sê dit is nie duidelik wat die motief vir die jongste massaskietvoorval in Umlazi was nie. Agt mense is in ‘n woonplek in die Zama informele ...
Die Suid-Afrikaanse weerdiens sê twee kouefronte wat die land vandeesweek bereik, gaan van vandag af onstuimige seetoestande, reën en sterk wind aan die Wes-Kaapse kus tot gevolg hê. Volgens die ...
President Cyril Ramaphosa en sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump sal verskeie kwessies bespreek wanneer hulle môre by die Withuis vergader. Ramaphosa het gister in Washington aangekom. Die ...
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde sê hy is tevrede dat meer as 3000 werksgeleenthde behoue sal bly by die Langeberg en Ashton vrugte-inmaakfabiek in die Boland. Winde sê hy is ingelig dat die ...
Die Presidensie sê die regering is bereid om ‘n nuwe handelsraamwerk met die VSA te bespreek sou Suid-Afrika uit die Agoa-handelsooreenkoms geskop word. Dit kom te midde van groeiende kommer oor die ...
President Cyril Ramaphosa het in die Verenigde State van Amerika aangekom, waar hy later die week met die president van Amerika, Donald Trump, vergader. Die vergadering vind Woensdag plaas.
Die departement van Binnelandse Sake het bevestig dat die Nigeriese kerkleier Timothy Omotoso vanmiddag van die OR Tambo-lughawe aan die Oos-Rand na sy geboorteland gedeporteer is. Omotoso sal vir die ...