News

Voorlopige bevindings dui daarop dat gebrekkige instandhouding moontlik die oorsaak was van die brand Dinsdag by die Zwartkop-substasie in Centurion. Die skade aan die infrastruktuur is omvangryk en ...
Die krag na die Laerskool Krugerpark in Potgietersrus is herstel ná ingryping van die VF Plus op provinsiale vlak. Die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit het gister (21 Mei) die krag na dié skool ...
Last night, with the whole world watching, South Africa was exposed as a country plagued by violence, with a struggling economy, collapsing infrastructure and overall stagnation. This was the outcome ...
Suid-Afrika is gisteraand voor die oë van die wêreld as ‘n land van geweld met ‘n sukkelende ekonomie, inploffende infrastruktuur en algemene stagnering ontbloot. Dit was die resultaat van die gesprek ...
The amended budget tabled by the Minister of Finance, Enoch Godongwana, is a victory for multiparty democracy in South Africa. It is a shining example of how the Government of National Unity (GNU) can ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) has lodged a complaint with the Human Rights Commission (HRC) against the Mogale City Local Municipality for failing to address sewage spilling into a stormwater drain ...
Die VF Plus het gisteraand ‘n petisie oor die verval van infrastruktuur en talle ander diensleweringskwessies in Stilfontein aan die burgemeester van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit, mnr.
Die aangepaste begroting wat die minister van finansies, Enoch Godongwana, vandag voorgelê het, is ‘n oorwinning vir veelparty-demokrasie in Suid-Afrika. Dit is ‘n sprekende voorbeeld oor hoe die ...
Die VF Plus het ʼn klag by die menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die Mogale City-plaaslike munisipaliteit wat versuim om riool wat in ʼn stormwatersloot vloei, te herstel. Riool vloei sedert ...
Commemorating the Church Street bombing that claimed the lives of 19 innocent people and severely injured 217 others on 20 May 1983, 42 years ago, is particularly ...
A fire that broke out late last night (19 May) at the Swartkop substation has left large parts of Valhalla in Centurion without electricity. Emergency services from the Tshwane Metro and Gauteng ...
Die onthou van die Kerkstraatbom wat op 20 Mei 1983, 42 jaar gelede, 19 onskuldige mense se lewe geëis het en 217 mense ernstig vermink het, is vanjaar veral betekenisvol midde in die wisselvallige ...