News
Suid-Afrika is gisteraand voor die oë van die wêreld as ‘n land van geweld met ‘n sukkelende ekonomie, inploffende infrastruktuur en algemene stagnering ontbloot. Dit was die resultaat van die gesprek ...
Last night, with the whole world watching, South Africa was exposed as a country plagued by violence, with a struggling economy, collapsing infrastructure and overall stagnation. This was the outcome ...
Commemorating the Church Street bombing that claimed the lives of 19 innocent people and severely injured 217 others on 20 May 1983, 42 years ago, is particularly ...
A fire that broke out late last night (19 May) at the Swartkop substation has left large parts of Valhalla in Centurion without electricity. Emergency services from the Tshwane Metro and Gauteng ...
Die onthou van die Kerkstraatbom wat op 20 Mei 1983, 42 jaar gelede, 19 onskuldige mense se lewe geëis het en 217 mense ernstig vermink het, is vanjaar veral betekenisvol midde in die wisselvallige ...
The Freedom Front Plus (VF Plus) commends the swift action of the police following a shooting incident today in the business district of Meyerton. Armed individuals fired indiscriminately with AK-47 ...
Die VF Plus loof die flink optrede van die polisie ná ʼn skietvoorval vandag in die sakekern van Meyerton. Gewapende persone het met AK-47-aanvalsgewere na willekeur losgebrand op mense by ʼn ...
ʼn Brand wat laat gisteraand (19 Mei) by die Swartkop-substasie uitgebreek het, het groot dele van Valhalla in Centurion sonder krag gelaat. Nooddienste van die Tshwane-metro en die Gauteng-provinsie ...
The Ekurhuleni Finance Department is on the brink of collapse as 78% of its key positions are currently vacant. This was revealed in a recent report by the Department. Other revelations include: • ...
(Debat in parlement oor die noodsaaklikheid van maatreëls om te verseker dat die R500 miljoen vir spazawinkel-ondersteuning doeltreffend gebruik word en nie wanbestee word nie) Gegewe die ANC se ...
Die jongste aanval op ’n 64-jarige vrou op ʼn plaas in die Roossenekal-omgewing, toon duidelik hoe weerloos en uitgelewer inwoners van landelike gebiede is. Luidens berigte is die vrou deur haar ...
Die EFF-optog na Kleinfontein vandag is niks anders as politieke teater nie deurspek met rassisme wat as weerligafleier moet dien vir die onvermoë van die koalisie in die Tswhane-metro waarvan die EFF ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results