News

Die Verre Oos-Rand Hengelklub het op 14 Junie, by Goeie Hoop, Vaaldam hul maandelikse hengelkompetisie gehou. Daar was 13 hengelaars wat ‘n totaal van 17 vis van 33.15kg ingetrek het.
Die Verre Oos-Rand Hengelklub het op 14 Junie, hul maandelikse hengelkompetisie by Goeie Hoop, Vaaldam, gehou. Dertien hengelaars het altesaam 17 vis met ‘n gesamentlike gewig van 33.15 kg gevang.
Die hoof uitvoerende beampte van die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad, Calvyn Gilfellan, sê dis noodsaaklik om sentrums van onderdrukking en slawehandel te dekoloniseer. Hy was die spreker by ‘n ...
Londen – Vroue wat te na aan hul kêrels se mansvriende raak mag hul bemindes seksueel strem, maar dis nie oor die kêrels bang is sy loop met een van die makkers weg nie. Navorsers van die Cornell- en ...
Finaliste van verlede jaar se Matrikulant van die Jaar-kompetisie van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en Netwerk24/Volksblad is dit eens dat deelname aan die eindronde van die kompetisie hul ...
Dat sy die kompetisie loshande gewen het, laat Jade Wagenaar (30) sommer baie goed en tevrede met haarself voel. Die kompetisie het verlede Saterdag op die dorp afgekom. Daar was altesaam ag ...
Die winter 2025-uitgawe van Taalgenoot is hier - en dis 'n warm kombers van storievertel, kultuurskatte en Afrikaanse inspirasie!. Met die merkwaardige Jerome Rex wat op die uitgawe pryk, verken ons ...
PAARL. - Die liggaam wat in ’n oop stuk veld gevind is, is heel waarskynlik die van die vermiste Channelle Plaatjies (16). Volgens ’n bron na aan die ondersoek, kan hulle bevestig dat daar ’n liggaam ...
Epidemiologiese ondersoeke is aan die gang, ook ná bevestiging van BEK in kommunale vee in die Oos-Rand. China het intussen ’n invoerverbod geplaas op gesplete hoefdiere en hul produkte weens die ...