News

Die feesvieringe skop af in die Bo-Kaap, waar Afrikaans se eerste treë gegee is. Die openingsgeleentheid by die Kasteel van Goeie Hoop beloof om ’n feestelike affêre te wees, met Afrikaans as ...
Die feesvieringe skop af in die Bo-Kaap, waar Afrikaans se eerste treë gegee is. Die openingsgeleentheid op 8 Mei by die Kasteel van Goeie Hoop beloof om ’n feestelike affêre te wees, met ...
“Toe ek my ma na ’n rehabilitasiesentrum sien gaan en sterker terugkom, het ek vir die eerste keer ’n skynseltjie hoop waargeneem,” vertel Antonio. Min het hy egter toe geweet dat hy dieselfde ...
’N NUWE multimedia-kunsuitstalling ‘Rise and Resist: United for Palestine’ gaan in Kaapstad oopmaak, met Suid-Afrikaanse kunstenaars wat Palestyne ondersteun wat deurlopende geweld en besetting in die ...
Hierdie naweek sal musiekentoesiaste sowel as kultuurliefhebbers saamtrek op een van Kaapstad se mees ikoniese landmerke, die Kasteel die Goeie Hoop, vir ’n aand van opwindende vermaak met vergunning ...
Die feit dat miljarde rande deur hierdie stap in die Suid-Afrikaanse ekonomie gepomp kan word, word nie in ag geneem nie – ʼn Beginselsaak bly ʼn beginselsaak, al ly die ekonomie daaronder. So ...
Stuit eerder smokkel van sigarette en koper as om BTW te verhoog, sê Remgro Kaapse man (66) vermis in Augrabies Nasionale Park ‘Jy’t my hart gebreek . . . Ek gaan joune brand,’ sê vrou – toe sterf ...
GOEIEMÔRE uit Bloemfontein waar ’n mens nie meer aldag seker is of die lente op pad is en of daar ’n skielike vlaag swartryp gaan veroorsaak dat ons vanjaar weer nie ordentlike appelkose sal kan pluk ...
Die invloed van swak ekonomiese groei op die rand, sowel as die uitwerking van 'n nuwe, ontluikende vervoerbedeling, is meer durend van aard en moet bepaal waarin belê word. Die uitdrukking lui dat ...
Dit rus swaar op die armste lede van die samelewing, maar terselfdertyd verlaag dit die mededingendheid van Suid-Afrikaanse besighede. Almal in die land ly dus daaronder. In die onlangse verlede het ...
Die doel van die aansoek is om die dokumente en ander inligting te bekom met betrekking tot die evaluering deur dié instellings van ivermektien vir die voorkoming en behandeling van Covid-19. EN ’n ...