News

Hulle het ook ‘n koevertjie met ‘n donasie in die vorm van geld, oorhandig. Baie dankie aan elke leerling, ouer en onderwyser by Baillie wat hulle harte vir PAWS oopgemaak het.
"Kan jy help slang onder was masjien. Daar gekom, juv kaapse cobra. Dankie vir donasie. Be safe." Panic quickly turned to relief when a local snake handler was called to safely remove the reptile.