News

Karlu Stander (18) die hoofseun van Hoërskool Die Anker is tans besig om sy passie vir lugvaart na nuwe hoogtes te neem. Hy het van jongs af ‘n liefde vir vliegtuie gekoester, en nou ...
Vern, wat sedert Januarie 2022 as finansiële beampte by Laerskool Delmas werksaam was, het oor ’n tydperk van ongeveer ’n jaar vals inskrywings ten opsigte van betalings aan die skool se ...
Potchefstroom. – ’n 14-jarige leerling van Potchefstroom Gimnasium is gister per helikopter na die Milpark-hospitaal in Johannesburg gehaas nadat hy van ’n trapreling by die skool geval het. Francois ...
DIE wanorde by ’n skool in De Doorns het glo daartoe gelei dat die Khoisan National Defence Unit ingegryp het. Die organisasie het self die inisiatief geneem om in te tree by die Sekondêre Skool ...
n Polisiesersant sal binnekort in die hof verskyn in verband met die ontvoering van ’n leerder aan die Martie du Plessis-skool in Bloemfontein. Nadat die 42-jarige ingebring is vir ondervraging, het ...
In 2021 het die 11-jarige slagoffer van Kanon-eiland van die skool af by die huis aangekom, terwyl haar ma by die werk was. Die stiefpa was by die huis, en terwyl die kind haar skool klere uitgetrek ...
Dis ’n Woensdagoggend in Witsand, buite Atlantis, en leerlinge aan die Witsand Primêre Skool staan soos soldaatjies in ’n netjiese ry. Teen 06:00 is Mamma Joyce al in die kombuis, en teen 07:30 begin ...
Die kompetisie is nie net vir leerlinge nie – daar is ook kans vir skole om groot prysgeld te wen! Die skool met die meeste inskrywings sal R10 000 wen. Daar is vier vraestelle (gr. 6 & 7, gr. 8 & 9, ...