News

Hendrik Botha. Die skool het voorverlede week al hul nuwe adjunk op hul Facebookblad aangekondig. “Ons is ongelooflik opgewonde om Mnr. Botha in ons skoolgemeenskap te verwelkom. Met sy passie ...
Karlu Stander (18) die hoofseun van Hoërskool Die Anker is tans besig om sy passie vir lugvaart na nuwe hoogtes te neem. Hy het van jongs af ‘n liefde vir vliegtuie gekoester, en nou ...
Potchefstroom. – ’n 14-jarige leerling van Potchefstroom Gimnasium is gister per helikopter na die Milpark-hospitaal in Johannesburg gehaas nadat hy van ’n trapreling by die skool geval het. Francois ...
Oudleerders, voormalige gevangenes, inwoners en ouers trek laer om die skool op Robbeneiland. Dié belanghebbendes het Maandagmiddag in die V&A Waterfront vergader om te praat oor redes waarom dié ...
The Health and Human Services secretary appeared sympathetic to people who need help paying for heat. He said boosting energy production would help. Health and Human Services Secretary Robert F ...
DIE wanorde by ’n skool in De Doorns het glo daartoe gelei dat die Khoisan National Defence Unit ingegryp het. Die organisasie het self die inisiatief geneem om in te tree by die Sekondêre Skool ...
Volgens hom speel ekonomiese faktore ’n rol en is hulle gemeenskap grootliks afhanklik van Sassa grants en seisoenale werk en was dit dus ’n groot uitdaging vir die skool om aan die kompetisie deel te ...
is hy uiteindelik terug by die skool. Die Blom-gesin het 'n foto van Johandré op sy eerste dag terug by die skool op hul Facebook-blad gedeel. "Johandré was vandag terug skool toe en hy het elke ...
n Polisiesersant sal binnekort in die hof verskyn in verband met die ontvoering van ’n leerder aan die Martie du Plessis-skool in Bloemfontein. Nadat die 42-jarige ingebring is vir ondervraging, het ...
Located in the heart of Philadelphia, Pennsylvania, Drexel University is a world-class comprehensive R1 research institution and a global leader in experiential education. "i know the world is going ...
Dis ’n Woensdagoggend in Witsand, buite Atlantis, en leerlinge aan die Witsand Primêre Skool staan soos soldaatjies in ’n netjiese ry. Teen 06:00 is Mamma Joyce al in die kombuis, en teen 07:30 begin ...