News

DIE Stad Kaapstad se wetstoepassers se grootste kopseer die afgelope naweek was voorvalle van aanranding en dronkbestuur.
PAARL. - Die liggaam wat in ’n oop stuk veld gevind is, is heel waarskynlik die van die vermiste Channelle Plaatjies (16).
’N STUDENT van die Nelson Mandela Universiteit gaan die res van sy lewe agter tralies deurbring nadat hy sy meisie vermoor ...
DIE ANC en die PA se koalisie met die EFF en die Good-party beheer nou die Matzikama-munisipale raad nadat hy laasweek die DA ...
PAARL. - Inwoners van Paarl-Oos het Maandagmiddag in die Bodal-gebied agter die Allandale-gevangenis byeengekom waar die ...
’N SANGOMA van Lesotho het in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn op aanklagte van voorbedagte moord en mensehandel van ’n ...
Volgens inligting was die vrou besig om in Mozartstraat te stap toe ’n onbekende man haar genader het. Die aanvaller het haar ...
DIE Rooikruis-kinderhospitaal se Children’s Hospital Trust’s Child Protection-projek, beoog om R250 000 in te samel vir die ...
HULDEBLYKE het vandag nog ingestroom ná die dood van IFP-LP, Khethamabala Sithole, wat die naweek doodgeskiet is.
DIE Bishop Lavis-polisie het ’n moordsaak en ’n saak van poging tot moord geregistreer ná twee afsonderlike skietvoorvalle ...
DIE Lusikisiki-streekhof het die 31-jarige Mxolisi Dingezweni tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op sy ...
’N MAN (60) van Kimberley in die Noord-Kaap is agter tralies vir bedrog en diefstal. Die verdagte het glo talle mense se ...