2 days ago · WELLINGTON. – ’n Man wat glo Capitec-bank se werkers met ’n panga en ’n assegaai gedreig het, is in die been geskiet. Son verneem die man was glad nie happy met die bank se personeel nadat hy glo ’n ‘onvoldoende fondse’ boodskap by die ATM gekry het nie.
Nuusgebeure met stories uit jou gemeenskap van die Boland tot die Weskus, die Tuinroete in die Suid-Kaap en die Karoo, asook die res van Suid-Afrika, Afrika en internasionaal.
Nuusgebeure met stories van die Kaapse Vlakte, Mitchells Plain, Retreat, Kraaifontein, Kuilsrivier, Atlantis. Uit die Kaapse metro van die Noorde tot die Suide.
3 days ago · Nuusgebeure met stories van regoor die land. Uit Pretoria en Johannesburg in Gauteng, tot Limpopo, KZN, Vrystaat en Namakwaland, Springbok, Kimberley en die res van die Noord-Kaap.
6 days ago · VIR ’n familie van die klein dorpie Winburg in die Vrystaat het die nuwe jaar op ’n dodelike noot afgeskop, toe ’n seun sy pa met ’n mes bygekom het. Wat veronderstel was om ’n jolige Nuwejaars-kuier te wees, het tot ’n tragiese einde gekom toe die 21-jarige seun en sy 42-jarige pa, stry ...
OOS-KAAP. – Nóg twee verdagtes is Maandag, 6 Januarie, aangekeer vir die moord van konstabel Callan Andrews. Andrews en sy partner was op 31 Desember besig met patrollies in die bendegeteisterde Helenvale-gemeenskap toe die polisievangwa onklaar geraak het.
Dec 18, 2024 · RONWEN Williams, Bafana Bafana se kaptein en goalie, het geskiedenis gemaak deur twee toekennings te wen op die Confederation of African Football (CAF) se seremonie om die Afrika-vereniging se beste sokkerspelers te vereer. Die 32-jarige Mamelodi Sundowns-speler is op ’n glansryke plegtigheid Maandag in Marrakech, Marokko, as die beste goalie en beste klub-speler van die jaar aangewys.
Jan 3, 2025 · Nuusgebeure met stories uit George, Mosselbaai, Oudtshoorn, Sedgefield, Slangrivier, Stilbaai, Riviersonderend, Calitzdorp, Zoar, Uniondale en selfs Beaufort en Drie ...
Apr 19, 2024 · SON sien alles.. Reeds 21 jaar lank dra en leef Son dié slagspreuk uit, wat toe ook die koerant se missie geword het. Maar waar het alles begin? Ons het met die stigter-redakteur van Son, Ingo Capraro, gesels om vas te stel hoe die eerste Kaapse poniekoerant sy wortels geskiet het.. Capraro sê hy het eendag aan Koos Bekker, toe CEO van Media24, voorgestel dat Media24 'n Afrikaanse ...
Dec 31, 2022 · SJOE, wat 'n jaar! Nes die brand op Tweede Nuwejaar by die parlement wat klein begin het, was daar dae wat ondraaglik gevoel het soos die groot vlamme wat verwoesting gesaai het. En nes daai brand vinnig versprei het, so het die weke ook deur die jaar gedraf. Daar was mooi, blye oomblikke en hartseer tye.